Posts van November 2013

2 Items

VROUE RETRAITE TE WORTELGAT, STANFORD 6 – 8 SEPTEMBER 2013

by Site Admin

deur Madeleine Russouw Vier-en-twintig vroue wat by God se voete kom sit het. Wat weer hul klipvoete kom sagmaak het, vrede gevind het en nog hoër en sterker met vonkel vir God kan vlieg! Ons het so ‘n geseënde naweek gehad, teenaan die lagoon, onder die melkhoutbome. Ons aanbieders was Karin de Bruin, Chookie Naude, […]

‘n Onvergeetlike Kersfees

by Site Admin

deur Wilhelm Burger Kan jy onthou hoe jy vyf jaar gelede Kersfees gevier het? Wie was almal saam? Wat het tussen julle gebeur? Ek is so jammer ek vergeet om te onthou. Die lewe bestaan uit ‘n string gebeure wat maklik só in mekaar vloei, dat jy nie veel daarvan onthou nie. Die kuns is om […]