Posts van February 2014

3 Items

Hartklop 2 Maart 2014

by Site Admin

Liewe vriende, ek het wonderlike nuus! Hierdie week het julle glad nie nodig om die Sondagkoerant te gaan koop nie, want die Hartklop het ontplof met al die inligting en leesstof. Daar is wonderlike artikels, informasie, uitnodigings – sjoe! Wat ‘n fees! Ons nooi julle Sondag spesiaal uit – ons gaan rotshange uitklim! Sorg dat […]

Hartklop 23 Februarie 2014

by Site Admin

Liewe Dansvriende, ek wens julle kan sien hoe dit tans by die kerk lyk: dis net mense en motors! Eintlik lyk dit die meeste dae so. Hoe wonderlik om deel te wees van ‘n 24/7 gemeente! Hierdie Sondag gaan die dans voort en leer ons hoe om op die ritme van God se genade te […]

Hartklop 16 Februarie 2014

by Site Admin

Liewe vriende, die liefde in die lug vandag herinner ons almal daaraan dat die bron van alle liefde GOD is. Mag julle elkeen dit ook so ervaar – veral hierdie naweek. Sondag hou ons omtrent fees! Ons nooi spesiaal alle tieners en hul ouers uit – kom vier saam fees. Ons gaan sing, ons gaan […]