Posts van March 2014

5 Items

Hartklop 30 Maart 2014

by Site Admin

Liewe vriende, dit is omtrent ‘n groot vrolikheid hier met al die voorbereidings vir die Basaar hierdie Saterdagoggend – te heerlik! Ons hoop ons sien julle almal om 09:00. Kom vier saam met jou familie fees! Sondag gesels ons saam oor ‘n blinde man wat dieper kyk. Klink vir my beslis na ‘n verhaal wat […]

Basaar 2014

by Site Admin

Liewe vriende, Ons nooi u almal vriendelik uit na ‘n heerlike feesdag by die NG GEMEENTE ONRUSRIVIER, BERGSTRAAT. Daar is soveel heerlike eetgoed, pragtige geskenke, plante, winskopies – die lys is baie lank! En wat kan mens sĂȘ van ‘n smullekker basaar pannekoek! Sien julle almal Saterdag! Vir enige navrae, kontak ons gerus op 028 […]

Hartklop 23 Maart 2014

by Site Admin

Liewe Ligdraers, daar is soveel energie en vreugde by die kerk vandag – dit is mos nou “Wees LIG!” Sondag gesels ons oor 2 strooitjies en 1 drankie – laat mens wonder. Ons bid vir ons tieners wat hierdie naweek die Imagine Jeugfees by Malmesbury gaan bywoon. Ons bid vir beskerming, vir goeie weer, ons […]

Hartklop 16 Maart

by Site Admin

Liewe Ligdraers, vanoggend is die nuwe Jukskeibaan agter die Dienssentrum geopen en die Kolwyntie Teetuin het ‘n opedag – groot pret! Jy sien net kuier, lag, eet, speel. Dit is darem wonderlik om as kinders van God saam te speel! Sondag sing ons ‘n lied: Bring my die ou-ou tyding . . . Ons is […]

Harklop 9 Maart

by Site Admin

Liewe Ligdraers, ek dink as Jesus so deur die kerkgebou stap vanoggend gaan Hy baie breed glimlag! Die klein koekiebakkers gesels en lag en bak baie vrolik in die kombuis. Die vou-engeltjies is besig om hierdie 8 bladsye Hartklop te vou en daar word ook gelag en gesels. Verder is dit besoekers en basaarlyste wat […]