Posts van April 2014

5 Items

Hartklop 27 April

by Site Admin

Liewe Ligdraers, ons almal is nog steeds besig om goue vlae te swaai hier by die kerk – hoop dit gaan ook so by jul huise! Ons eer God vir die wonderlike bywoning en ervaring van al die dienste tydens die Lydensweek en Paasnaweek. Hierdie Sondag neem Wilhelm die boodskap verder. Kom luister gerus, kom […]

Hartklop 20 April

by Site Admin

Liewe Ligdraers, die Lydensweek meditasies is só geseënd al hierdie week – ons stap in Jesus se voetspore. Op Goeie Vrydag nooi ons u elkeen persoonlik uit na enige van die twee dienste (08:00 en 10:00) om aan Jesus se Tafel te kom sit. U is welkom. Sondagoggend gaan ons behoorlik feesvier! Ons begin 06:00 […]

Hartklop 13 April 2014

by Site Admin

Liewe vriende, dit is met gemengde gevoelens wat ons die Groot Lydensweek ingaan. Aan die een kant ‘n diep hartseer, pyn, magteloosheid. Aan die ander kant . . . ‘n opgewondenheid wat alle Kinders van God verstaan! En dan kom die laaste emosie – ‘n diepe en onbegrensde dankbaarheid en lewe en liefde! Ons nooi […]

Paasnaweek

by Site Admin

Liewe vriende en besoekers, Die Christengemeenskap van Hermanus verwelkom jou vir die Paasnaweek. Dit is lekker vakansietyd, rustyd en kuiertyd. Vir die christene is dit ook die hoogtepunt van ons jaar. Ons vier Jesus Christus se kruisiging en opstanding! Ons nooi jou om die goeie boodskap van Jesus se onselfsugtige daad saam met ons te […]

Hartklop 6 April 2014

by Site Admin

Liewe Ligdraers, die son skyn te heerlik vanoggend na al die reën – net weer ‘n teken vir ons dat daar altyd hoop is, altyd LIG vir kinders van God! Hoe geseënd is ons. Sondag word ons omtrent bederf: Die oggenddiens @ 09:00 gesels ons saam as familie en Sondagaand @ 18:30 kom bedien Jan […]