Posts van May 2014

6 Items

Hartklop 1 Junie 2014

by Site Admin

Liewe Ligdraers, ons is so opgewonde oor al die gebeure vanaf Sondag en volgende week! Sondag gesels ons saam oor die natuurskoon, God se skepping. En watter voorreg het ons om in hierdie pragtige dorp te woon met berg en see. Onthou om Sondag iets uit die natuur saam te bring – ‘n klippie, ‘n […]

PINKSTER 2014

by Site Admin

SKAKERINGS VAN DIE LIG Sondag 1 Jun @ 18:30 (herhaal Ma 09:00) Mense wat bly is   Rom 8:15 Maan, 2 Jun @ 18:30 (herhaal Di 09:00) Om saam te sug   Rom 8:23,28 Dins, 3 Jun @ 18:30 (herhaal Wo 09:00) Waardige mense   Ef. 4:32 Woen, 4 Jun @ 18:30 (herhaal Do 09:00) Geesdriftige (jong)mense   Hand […]

Hartklop 25 Mei 2014

by Site Admin

Liewe Ligdraers, daar heers so ‘n groot opgewondenheid oor die Pinksterreeks wat begin op Sondag 1 Junie. Ons wag behoorlik met opgehoue asems om te hoor, saam te gesels en geinpireer te word deur die Heilige Gees. Mag dit ook vir u elkeen ‘n besonderse reis wees. Ons nooi graag alle natuurliefhebbers na ‘n bymekaar […]

Hartklop 18 Mei 2014

by Site Admin

Liewe Ligdraers, die winter is beslis hier en ons dink in besonder vandag aan ander wat nie ‘n warm huis en warm kos op die tafel het nie. Kom ons maak ‘n verskil waar ons kan. Hierdie Sondag gesels ons oor Petrus en ons Vader God wat altyd weer vir ons ‘n kans gee. Wat […]

Hartklop 11 Mei

by Site Admin

Liewe Ligdraers, hoe fantasties is die heerlike reën en winde! Ja, ons is beslis opgewonde daaroor want die aarde en plante smag na water, beslis soos ons ook smag na God. Net wanneer jy dink die “droogte” is darem nou te erg kom ons Vader en laat sy s(r)eën op ons val. Vanoggend sê ons […]

Hartklop 4 Mei

by Site Admin

Liewe Ligdraers, Gedurende April en Mei is daar sóveel vakansie dae maar nogtans skyn die kinders van die Here se liggies helder! Die liggie hét nie gaan vakansie hou nie. Ons dink ook aan die skoolkinders wat ‘n heerlike tydjie van rus het en wens hul sterkte toe vir die res van die kwartaal wat […]