Posts van July 2014

4 Items

Hartklop 27 Julie 2014

by Site Admin

Liewe Ligdraers, die nuwe kwartaal is weer vol aan die gang en die dagboeke en lysies raak weer al hoe voller – wonderlik!! Baie welkom terug aan almal wat op verlof was. Ons bid dat die nuwe kwartaal vir u elkeen tot groot seën sal wees. Sondag is daar weer behoorlik FAMILIEFEES! Ons nooi veral […]

Hartklop 20 Julie 2014

by Site Admin

Liewe Ligdraers, En so kom alle goeie dinge op ‘n einde. Ons hoop al die kinders en onderwysers – en al die bosveld besoekers – het heerlik vakansie gehou en is uitgerus. Ons het julle beslis gemis en die verlange is groot. Hoop ons sien julle hierdie Sondag! Clifford gesels Sondag met ons oor ‘n […]

Hartklop 13 Jul 2014

by Site Admin

Liewe Ligdraers, sjoe, maar die son skyn darem lekker vanoggend!  Wat ‘n heerlikheid!  Mens voel lus om soos ‘n dassie op ‘n klip langs die see te gaan sit en bak – nie net in die warm son nie, maar ook in ons Vader se teenwoordigheid.  Ek hoop elkeen van julle kan so ‘n tydjie […]

Hartklop 6 Julie 2014

by Site Admin

Liewe Ligdraers, vanoggend kon jy behoorlik die evangelie in die wolke lees. Eers is dit donker wolke wat vinnig aankom (met ‘n onheilspellende boodskap) en die volgende oomblik kom die son op en verlig die wolke van onder tot goue gloed! LIG! Net so het Jesus gekom toe alles verlore gelyk het, en het Hy […]