Posts van August 2014

5 Items

Hartklop 31 Aug 2014

by Site Admin

Liewe Ligdraers, die Hartklop ontplof weer hierdie week! Wat ‘n voorreg om deel te wees van ‘n gemeente waar die LIG van God so helder skyn op soveel plekke – gelyk! Ek stel voor u gaan maak ‘n heerlike koppie tee of koffie en gaan sit dan rustig en geniet die lees. Sondag is weereens […]

Hartklop 24 Aug 2014

by Site Admin

Liewe Ligdraers, wat ‘n groot vreugde om deel van God se plan hier op aarde te wees – elkeen van ons! Vandag wil ons spesiaal vir ons Vader loof en eer gee dat Hy ons op die naam geroep het om Sy lig in ‘n donker wêreld te wees. Hierdie Sondag nooi ons u na […]

Hartklop 17 Aug 2014

by Site Admin

Liewe Ligdraers, die Hartklop ontplof weer hierdie week met inligting, geleenthede, saamkuiers, oproep tot gebed en ‘n klomp lekker foto’s. Lees maar versigtig deur om seker te maak jy mis uit op niks! Sondag gesels ons saam met Clifford oor ‘n saak waarvoor baie van ons bid. Ook iets waaroor ons nie dalk seker is […]

Hartklop 10 Aug 2014

by Site Admin

Liewe Ligdraers, Die son skyn, daar is fees hierdie naweek in die dorp, maar ons vier ook fees hierdie Sondagoggend. Ds Christo Wooding van die Transkei gesels Sondag met ons oor die laaste woorde, wense en opdragte van ‘n geliefde op aarde wat vir ons baie belangrik en kosbaar is. Christo kom vertel ons ook […]

Hartklop 3 Augustus 2014

by Site Admin

Liewe Ligdraers, daar is so ‘n wonderlike energie en opgewondenheid hier by die gemeente. Al die bedieninge is weer vol aan die gang, byeenkomste gebeur, daar word saamgekuier en uitgereik na ander. Hoe wonderlik om Jesus se voete en hande hier op aarde te wees – tot seën van ander! Sondag gesels ons juis oor […]