Posts van September 2014

2 Items

Hartklop 21 September 2014

by Site Admin

Liewe Ligdraers, na hierdie week se sessies saam met Riekert Botha is ons almal omtrent bemoedig deur die grootheid en goedheid van God. Ons hoop u het dit ook so beleef. Sondag nooi ons u elkeen uit na ‘n baie spesiale nagmaaldiens. Die brood en wyn is juis God se teken dat dit wat ons […]

Hartklop 14 Sept 2014

by Site Admin

Liewe LIGdraers, dit is omtrent net feesvieringe hier by die gemeente hierdie week. Ek wens so jul kon sien hoe het die sentrum gelyk Woensdag – daar was ‘n groot byeenkoms van afgetrede persone in die sysaal, lofdanse op die verhoog, opleiding in die Ark, klerekas in die konsistorie, vergadering in die gebedskamer, voete en […]