Posts van October 2014

4 Items

Hartklop 2 Nov 2014

by Site Admin

Liewe Ligdraers, ons dink in hierdie tyd spesiaal aan alle skoolkinders en studente met die eksamens. Ons bid dat Vader jul verstand helder sal hou en jul hand stewig met die skryf! Hierdie Sondag gesels Michiel met ons oor ‘n onderwerp wat hom baie na aan die hart lê. Ons gesels oor waar God is […]

Hartklop 26 Oktober 2014

by Site Admin

Liewe Offer-vriende, hierdie Sondag hou ons omtrent fees! Daar gaan LOF-offers wees, SANG-offers, LOFDANS-offers, WOORD-offers en ook DANK-offers. Hoe geseënd is ons! Ons nooi u dus elkeen uit om jou dankbaarheid en lof te bring Sondag. Skryf ‘n briefie van dank, sit ook gerus ‘n blommetjie saam in die 10de maand dankoffer koevert. Sondag gaan […]

Hartklop 19 Okt 2014

by Site Admin

Liewe Ligdraers, elke keer wanneer die wind so heerlik waai laat dit my dink aan die Heilige Gees. Dit is ‘n wind wat by elke hoekie inwaai – julle ken dit mos! Hoe wonderlik om te weet dat die Heilige Gees ORAL is! Sondag is weereens ‘n baie spesiale bederf. Die Promusica Koor kom ons […]

Hartklop 12 Okt 2014

by Site Admin

Liewe Ligdraers, die lente is darem maar ‘n wonderlike tyd van die jaar. Dit is so vol van groei, beloftes en moontlikhede – ons hoop julle ervaar dit ook so! Hierdie Sondag word ons omtrent bederf met die Ainos Jeugkoor van Centurion wat by ons gaan optree. Die koor bestaan uit 113 engelstemmetjies en julle […]