Posts van November 2014

4 Items

Hartklop 30 Nov 2014

by Site Admin

Liewe Ligdraers, hierdie is die laaste Hartklop vir die jaar en ons gaan omtrent uit my ‘n groot slag! Ons was so benoud julle het nie genoeg om te lees nie – daarom 10 bladsye van nuus, gebeure, Godstories, nuwe geleenthede, gebed en heerlike plekke om te besoek. Ons hoop u geniet elke woord daarvan. […]

Hartklop 23 November 2014

by Site Admin

Liewe Ligdraers. Eerskomende Sondag bring Wilhelm vir ons die Woord. Kom met ‘n oop hart en gemoed en luister wat die Gees vir ons sê. U is almal hartlik welkom. Sien julle Sondag! Kliek hier om die Hartklop af te laai

Hartklop 16 Nov 2014

by Site Admin

Liewe Ligdraers, ek sien die kersfees dekorasies is al volop in die winkels – sjoe! Maar watter heerlike vooruitsig het ons as kinders van God om weer sy geboorte te herdenk, en dit saam met familie en vriende! Met die besige paar weke wat vir almal voorlê, wil ons u elkeen bemoedig met die volgende […]

Hartklop 9 Nov 2014

by Site Admin

Liewe Ligdraers, wanneer dit so besig raak aan die einde van elke jaar, laat dit my so dink aan Bennie Mostert se woorde: “Hoe besiger my program is, hoe langer word my stiltetyd in die oggend.” Dit is beslis van die waarste woorde wat nog gespreek is. Mag ons almal hierdie woorde werklik ter harte […]