Hartklop 1 Feb 2015
Liewe Ligdraers, ek kan behoorlik vanoggend sĂȘ: “Liewe aarde!!” Ek is so opgewonde oor die Hartklop hierdie week. Dit is 8 bladsye van stories, gebed, vrolikheid, diepte, dankbaarheid en geleenthede! Ek dink ons almal moet hierdie naweek en komende week waarlik vir ons Vader dank en loof en prys vir ‘n gemeente waar daar soveel […]