Posts van February 2015

2 Items

Hartklop 15 Feb 2015

by Site Admin

Liewe Ligdraers, ek is seker u almal juig saam met ‘n droë aarde oor die lieflike reën vanoggend. Dit laat ons maar net weer besef hoe afhanklik ons is van God – vir reën, vir seën. Sondag begin ons met die eerste Lydensweek en Wilhelm gaan voor met ‘n Lydensreeks saam uit die Toekomsvenster boekie. […]

Hartklop 8 Feb 2015

by Site Admin

Liewe Ligdraers, hier is vanoggend ‘n groot feestelikheid by die Kolwyntjie Teetuin. Daar word omtrent gekuier, gelag en gesmul! Onthou hulle is nou weer elke Vrydag vanaf 09:30 – 11:30 oop vir pret! Ons herinner alle Kategese ouers en jeug aan die Ken-mekaar braai Sondag @ 11:30. Onthou om jul eie eetgerei en drinkgoed saam […]