Posts van April 2015

2 Items

Hartklop 12 April 2015

by Site Admin

Liewe Ligdraers, hoe fantasties en wonderbaar is dit om elke oggend op te staan en te WEET: Die oorwinning is behaal!! Ons kan lewe in LIG, God se LIG! Ons hoop dat u saam met ons hierdie opgewondenheid deel. Sondag gesels Clifford met ons oor bome en blare – hersfblare. Ons nooi u almal uit […]

Hartklop 5 April 2015

by Site Admin

Liewe Ligdraers, die Lydensweek meditasies was so geseend hierdie week en ons bid dat die kruiswoorde ook so ekstra spesiaal geword het vir u soos vir ons. Ons nooi u spesiaal uit na Goeie Vrydag se dienste @ 08:00 en 10:00. Ons staan stil by Jesus se laaste kruiswoorde en ons verwelkom u elkeen aan […]