Posts van May 2015

3 Items

Hartklop 31 Mei 2015

by Site Admin

Liewe Ligdraers, ons het die groot voorreg om in een van die mooiste dorpe te bly en elke dag die pragtige natuurskoon te geniet. Wanneer ons langs die see gaan stap of tussen die fynbos wandel, beleef ons God op ‘n besonderse manier. Ongelukkig is daar soveel plekke in God se skepping wat nie meer […]

Hartklop 10 Mei 2015

by Site Admin

Liewe Ligdraers, Ons dank God vir ‘n baie geseende Sinodesitting en Wilhelm nooi u hierdie Sondag spesiaal uit. ¬†Daar gaan saam met sy boodskap ook terugvoer wees van die Sinode en ons gaan saam gesels oor die pad vorentoe – ook vir Onrusgemeente. Mag u elkeen hierdie komende naweek en week diep bewus wees van […]

Hartklop 3 Mei 2015

by Site Admin

Liewe Ligdraers, ons hoop u het almal heerlik gerus na al die langnaweke. Hierdie Sondag nooi Clifford u elkeen uit om saam met hom bietjie vertalingswerk te doen. Ons gesels saam oor Hebreeus, Aramees en Grieks! Klink vir my na ‘n spanpraatjie om beslis nie mis te loop nie! Ons dink ook spesiaal aan die […]