Posts van June 2015

4 Items

Hartklop 28 Junie 2015

by Site Admin

Liewe Ligdraers, Met die skole wat vandag sluit bid ons al ons kinders en onderwysers ‘n wonderlike en baie geseënde rustyd toe. Vir almal wat op reis gaan met die vakansie – geniet, veilige reis en ons gaan verlang na julle tot julle weer terug is! Sondag gesels Michiel met ons oor vrae wat baie […]

Hartklop 21 Junie 2015

by Site Admin

Liewe familie, die son skyn en die voëltjies sing – hoe wonderlik om deel te wees van God se skepping en ook om deel te wees van ‘n groter familie in Christus. Hierdie Sondag hou ons behoorlik familiefees net so voor almal op vakansie gaan. Ons gaan sing dat die kerk se dak lig (Eiendomsbediening […]

Hartklop 14 Junie 2015

by Site Admin

Liewe Ligdraers, volgende week Dinsdag vier ons Jeugdag en daarom dink ons veral in hierdie tyd aan ons jeug.  Ons bid vir hulle, ons ondersteun hulle! Hierdie Sondag gesels Wilhelm met ons oor hoe raak die Heilige Gees my aan.  Mense wonder of ek die Heilige Gees kan ervaar, konkreet, prakties, tasbaar.  Kom luister gerus […]

Hartklop 7 Junie 2015

by Site Admin

Liewe Ligdraers, Is dit nie wonderlik hoe ‘n paar warm sonstrale ons sommer gekoester laat voel nie? Hoop u kry ‘n heerlike sonkolletjie om dit te geniet. Ons nooi u almal uit om hierdie Sondag saam met die familie te kom kuier. Wilhelm gesels met ons oor die tema: In die doop sterf die dood. […]