Posts van July 2015

4 Items

Hartklop 2 Aug 2015

by Site Admin

Liewe Ligdraers, hierdie Sondag is die begin van Sendingmaand en ons sien so uit na al die opwinding. Daar gaan spesiale sprekers en gaste wees, foto’s en getuienisse en ‘n hele paar verrassings! Ons hoop julle geniet elke oomblik. Ons teks vir die maand is: Matt 4:19 “Kom saam met My, en Ek sal julle […]

Hartklop 26 Julie 2015

by Site Admin

Liewe Ligdraers, As daar enige van julle is wat onder die indruk was dat die gemeente ‘vakansie’ gehou het, het ek beslis vir julle nuus daaroor. As jy deur hierdie week se Hartklop gaan lees, gaan jy jou oë skaars kan glo! Die gemeente was besig! Daar was gekuier, gesels, gebrei, saam geeët, saam gedien […]

Hartklop 12 Julie 2015

by Site Admin

Liewe Ligdraers, Daar word baie geskryf oor die groeiende individualisme van ons tyd. ‘n Vinniger leefstyl laat nie baie ruimte vir gemeenskap nie. Geselskap, stories en kuier behoort tot die verlede. Baie van ons ken die pyn van eensaamheid. Te midde van hierdie tendense bely gelowiges moedig: “Ek glo aan die gemeenskap van die heiliges”. […]

Hartklop 5 Julie 2015

by Site Admin

Liewe Ligdraers, ons hoop almal wat op vakansie is geniet dit en dat julle heerlik ontspan – julle verdien dit! Gelukkig is die gemeente van God beslis nie op vakansie nie. Soos julle kan lees in die Hartklop, word hier steeds gebid, gekuier, sop gekook, funksies gereël, gesprekke gehou en films gekyk – te wonderlik! […]