Posts van August 2015

4 Items

Hartklop 30 Augustus 2015

by Site Admin

Liewe Ligweerkaatsers, LIG is darem maar ‘n wonder. Dit bring lewe, warmte, verdryf vrees, maak helder, bring na vore en lok mense nader. Ek is seker u sal saamstem dit is beslis wat God se LIG vir elkeen van ons doen. Ons taak natuurlik: Om daardie wonder-lig te weerkaats na almal rondom ons. Sondag nooi […]

Hartklop 23 Augustus 2015

by Site Admin

Liewe Ligdraers, Hierdie Sendingmaand was omtrent al vol verassings en ons is nog lank nie klaar nie! Hierdie Sondag is baie spesiaal want ons stel weer die GBO (GeloofBelofte-Offer) in. Dit is ‘n fonds waar elke lidmaat uitgedaag word om fyn by Vader God te luister en Hom te vertrou vir die voorsiening. Daar was […]

Hartklop 16 Aug 2015

by Site Admin

Liewe Ligdraers, na verlede naweek se heerlike feesdiens wil ons net al die eer gee aan God! Baie dankie ook vir almal se bywoning en LIG WEES! Hierdie Sondag gesels Wilhelm met ons oor menswaardigheid. Daar is ook ‘n baie goeie spreker wat kom en getuienisse wat gaan wys en ‘n geskenk wat aan elkeen […]

Hartklop 9 Aug 2015

by Site Admin

Liewe Ligdraers, daar is omtrent ‘n “buzz” by Onrusgemeente vandag. Die vloere word gevee, die stoele word reggeskuif en almal is so opgewonde oor Sondagoggend se diens. Ons gaan behoorlik bederf word deur Vader God wat mense soos Lize Beekman en Riekert Botha se├źn met wonderlike gawes en hulle kragdadig gebruik in Sy diens. Ons […]