Posts van January 2016

3 Items

Hartklop 31 Januarie 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, Sondag beloof om een van daardie ekstra spesiale dae te wees. Die oggend begin ons rondom die nagmaalstafel waar ons gaan stil word en luister. Ons gaan ook kyk na ‘n moeilike vraag: “Ek en jy dalk moordenaars?” Kom gerus met ‘n voorbereide hart en weet dat jy plek reeds bespreek is aan […]

Hartklop 24 Januarie 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, Ons almal sit by tye met redelike groot vrae.  Vrae soos:  “Waarom droogte Here?” of selfs “Waarom genees U nie Here?”.  Sondagoggend gesels Clifford met ons oor hierdie (en baie ander) vrae.  Wat staan ons as kinders van God te doene waanneer hierdie vrae kom.  Kom gesels gerus saam. Ons nooi u ook […]

Hartklop 17 Januarie 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, Hartlik welkom terug! Ons het beslis ons familie in Christus gemis gedurende die vakansietyd, maar hoop julle almal het baie lekker uitgerus en saam met jul gesinne en families gekuier. Die jaar is weer vol aan die gang en die Hartklop ontplof reeds van al die inligting, sommer so met die intrapslag! Lees […]