Posts van February 2016

4 Items

Hartklop 28 Februarie 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, ek weet nie of u dit ook so beleef nie, maar met die Onse Vader reeks waarmee ons besig is, word hierdie gebed net al hoe meer spesiaal vir my. Die diepte, lering, troos en hoop wat ons in hierdie woorde vind, is van onskatbare waarde vir ons almal. Ek hoop u vind […]

Hartklop 21 Februarie 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, Die woorde “Laat U Koninkryk kom” laat ons soms met verwondering, afwagting en hoop. Maar soms bring dit ook oorweldiging en benoudheid: “Is ek gehoorsaam Vader?” of selfs: “Bring ek my kant Here?”. Sondag gesels Michiel met ons oor hierdie groot onderwerp wat deel is van elkeen van ons se lewens. En ek […]

14 Februarie 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, ons is tans besig met die Lydensweke asook ‘n reeks oor die Ons Vader gebed. Hierdie Sondag gesels Wilhelm met ons oor Gebed is om God se name te noem. Kom ons word saam as familie stil rondom God se Woord. Die Hartklop het hierdie week weereens baie vergaderings, geleenthede, funksies en praatjies […]

Hartklop 7 Februarie 2016

by Site Admin

Liewe vriende, ons gaan nou hierdie komende week in ‘n baie spesiale tyd van die kerklike jaar in – LYDENSTYD.  Ons begin dit aan die voet van die kruis met As Woensdag op 10 Feb @ 18:00.  Lees gerus meer in die Hartklop daaroor, gaan word stil by Vader en hoor wat dit is wat […]