Posts van March 2016

5 Items

Hartklop 27 Maart 2016

by Site Admin

Liewe LIGdraers, Sondag groet ons mekaar met die woorde: “Die Heer het opgestaan, die Heer het waarlik opgestaan!” Wat ‘n oorwinning! Ons nooi u almal om Sondagoggend saam te kom feesvier. (Eers om 06:00 by die kruis bokant kerk – of in maalruimte indien dit reen – en dan 09:00 in die kerk) Ons herinner […]

Hartklop 20 Maart 2016

by Site Admin

Hartklop 20 Maart 2016 Liewe Palmdraers, hierdie Sondag sing ons saam: Hosanna!! Hosanna!! Die Koning ry op ‘n donkie in die stad van Jerusalem in met die volk wat juig en sing! En ‘n paar dae later, skreeu hulle weer: Kruisig Hom, Kruisig Hom!! Ons nooi u almal uit om hierdie onthou-reis saam met ons […]

Paasfeesdienste 2016

by Site Admin

Ons nooi u graag uit na die Paasfeesdienste vir 2016 wat as volg sal wees: Ma tot Do 21 – 24 Maart @ 18:30 Lydensweek meditasies (‘n halfuur stilword diens) Maandag: Gemorste water? Jesus was almal se voete (Joh. 13:1 – 17) Dinsdag: Trane van gebrokenheid. ”Moenie oor My huil nie” (Luk. 23:26 – 31) […]

Hartklop 13 Maart 2016

by Site Admin

Liewe Lidraers, Om te vergewe en ook om vergifnis te aanvaar, bly maar ‘n proses by ons as kinders van God. Met groot dankbaarheid lees ons in die Woord van die Heilige Gees wat ons daarin lei en leer. Sondag gesels Clifford met ons oor hierdie deel van die Onse Vader gebed. Ons nooi u […]

Hartklop 6 Maart 2016

by Site Admin

Liewe Kruisgenerasie, ja, ons is kinders van die kruis van Jesus Christus! En in die Lydensweke is dit so ‘n spesiale onthou-pad wat ons weer saam met Jesus stap. Ons hoop dat u dit ook so beleef. Hierdie Sondag gesels Wilhelm met ons oor brood. Brood vir die liggaam, siel en gees. Is hierdie brood […]