Posts van April 2016

4 Items

Hartklop 24 April 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, Met die winde wat so heerlik waai vanoggend, laat dit my altyd dink aan die Heilige Gees wat waai net waar Hy wil. Soms met ‘n sagte, koel briesie en soms met harde rukwinde. Ek dink dit is hoe God ook soms met ons werk op ons pad van heiligmaking. Soms sag, veral […]

Hartklop 17 April 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, ek glo dat u saam met ons nogsteeds feesvier oor verlede Sondag waar ons nuwe leraar, Ds Anton Duvenhage, bevestig is – wat ‘n fees! In hierdie week se Hartklop is daar baie mooi foto’s van al die verrigtinge – kyk gerus! Hierdie Sondag gesels ons saam oor sleutels. Ds Michiel doen ‘n […]

Hartklop 10 April 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, daar is ‘n GROOT opgewondenheid by die gemeente (en gemeenskap) oor ons nuwe jong leraar, Anton Duvenhage, wat hierdie Sondag bevestig gaan word by ons. Ons nooi u almal spesiaal uit om saam met ons hierdie baie spesiale geleentheid by te woon. Ds Why Duvenhage, sy pa, gaan hom bevestig en Anton sal […]

Hartklop 3 April 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, verlede Sondag het ons behoorlik gejuig en gesing saam met die opgestane Heer! Wat ‘n fees! Hierdie Sondag gaan ons ‘n stappie verder en Dr Johan van Schalkwyk vat ons op reis op die dae wat gevolg het na Jesus se kruisiging en opstanding. Dit was beslis nie “rustige” dae nie. Kom luister […]