Posts van May 2016

4 Items

Hartklop 29 Mei 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, dit verstom my gereeld hoe heerlik besig die kerk is deur die week. Heelwat kere lyk dit soos ‘n Sondag hier met al die motors en besoekers, vergaderings, byeenkomste, bybelstudies, sopkook, funksies en en en … Dit is beslis ‘n riem onder die hart, want dit is mos kerkwees – 7 dae ‘n […]

Hartklop 22 Mei 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, so na die Pinksterfees is ons behoorlik “vuur en vlam”! Ek hoop u beleef dit ook so. Baie dankie dat ons dit as familie saam kon vier. Sondag nooi Wilhelm ons om saam te kom gesels oor Liefde wat meer is as Woorde. Elkeen van ons het al uitgedeel en ontvang hiervan en […]

Hartklop 15 Mei 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, Sondag vier ons Pinksterfees en ek is seker na hierdie week se dienste saam met Riekert Botha, is u net so opgewonde soos ons! Sondagoggend nooi ons u ook elkeen uit na die nagmaalstafel en Sondagaand nooi ds Anton ook alle jongmense en tieners uit om saam met hom nagmaal te vier. Mag […]

Hartklop 8 Mei 2016

by Site Admin

Liewe vriende, ons voel so gese├źnd en versorg deur Abba Vader. Ons dank Hom vir die Basaar verlede week, vir die saamkuier, vir die dienste … Hoe wonderlik om te weet dat Jesus hoof is van Onrusgemeente! Ons nooi u almal met groot opgewondenheid uit na Sondag se dienste. Riekert Botha gaan voor en begin […]