Posts van June 2016

3 Items

Hartklop 26 Junie 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, Ons is in die middel van die winter en die goeie nuus: Die son is besig om terug te draai en die somer is weer oppad! Maar intussen geniet ons die warm kaggels, serpe, warm komberse en heerlike boontjiesop! Vir al die skoolkinders en onderwysers: Geniet die vakansie. Ons bid julle almal ‘n […]

Hartklop 12 Junie 2016

by Site Admin

Liewe vriende, met Jeugdag oppad volgende week, dink ons veral aan al ons jong gesinne en kinders. Ek is seker u gaan almal met my saamstem dat hulle baie ondersteuning en gebed nodig het in vandag se wêreld. Ons dank God saam met julle vir Sy sorg en beskerming. Hierdie Sondag verwelkom ons die AGS […]

Hartklop 5 Junie 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, iemand stel dit so mooi positief die ander dag: “Nog net 3 weke dan begin die son terug draai en is somer weer oppad!” Ek het geglimlag en gedink dat ons so baie keer net uitsien na wat nog kom en dan in die proses vergeet ons om raak te sien waar ons […]