Posts van July 2016

4 Items

Hartklop 31 Julie 2016

by Site Admin

Liewe Lidraers, onlangs vra iemand vir my of ek enige gemeentenuus het vir hul nuwe koerant. Ek het net geglimlag en gevra: “Hoeveel plek het julle?” Met daardie vraag het ek net besef dat die woorde “WEES LIG!” waarlik geleef word in Onrusgemeente. Dit het my dadelik na my knieë toe gevat met die wete […]

Hartklop 24 Julie 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, dit is met groot opgewondenheid waarmee ons uitsien na Sondag en om almal terug te verwelkom na die vakansie. Ds Anton nooi julle spesiaal uit na die Familiediens. Die aanddienste begin ook weer om 18:00 en ons nooi veral ons jongmense en tieners uit. Welkom! Mag u elkeen hierdie komende naweek en week […]

Hartklop 10 Julie 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, Ek hoop almal wat op vakansie is geniet dit, ontspan en rus heerlik en bly lekker warm in hierdie weer. Die van julle wat op reis is, ons bid vir ‘n veilige rit. Hierdie Sondag gesels Wilhelm juis met ons oor reisigers. Die pad waarop ons saam met God stap. Kom luister en […]

Hartklop 3 Julie 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, met die koue winterreën word ons almal herinner aan al ons seëninge: warm huis, warm bed, warm kos, warm klere. Ons word ook herinner dat daar soveel mense is wat nie eers hierdie basiese behoeftes het nie. In die Hartklop hierdie week is daar soveel geleenthede waar u elkeen ‘n verskil kan maak […]