Posts van August 2016

3 Items

Hartklop 28 Augustus 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, ons is besig met Sendingmaand en hierdie Sondag reik ons saam uit! Onthou om asb jou muffins saam te bring – dis vir die uitreik na die diens waar ons liefde, omgee, bemoediging (en muffins!) vir mense wat op ‘n Sondag moet werk, gaan gee. U is welkom om in te skakel. In […]

14 Augustus 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, na verlede week se feeste in ons dorp het ons behoorlik bederf geraak. Goeie nuus: Die fees gaan voort hier by Onrusgemeente!! Anton nooi u elkeen persoon uit om Sondagoggend saam te kom gesels oor “Wat sê Siri?” As u wonder oor wie Siri is, kom luister gerus en gesels saam. Ons nooi […]

Hartklop 7 Aug 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, Ons gee Vader God al die eer vir ‘n goeie verkiesingsdag Woensdag. Baie dankie vir u almal se gebede. Hierdie Sondag nooi Michiel u uit om saam te kom gesels oor ‘n teks wat vir ons almal baie bekend is: Johannes 3:16. Ons kyk weer nuut daarna en gesels saam oor wat dit […]