Posts van September 2016

5 Items

Hartklop 2 Oktober 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, die naweek met al die feeste rondom ons, juig ons saam in God die Skepper asook God die Voorsiener wat die afgelope weke spesiaal vir ons gesorg het – ook met die week van gebed. Ons juig en loof ons Vader! Sondag nooi Wilhelm u almal uit om saam te kom gesels oor […]

Hartklop 25 September 2016

by Site Admin

Liewe Gebedsvriende, hierdie week het al die gelowiges se gebede opgegaan na Vader in ‘n lieflike geur! Baie dankie vir al die ondersteuning, liefde, gebede, saambid, saam stilword, nagmaal, doopviering en liefdesmaal – wat ‘n fees! Ek is seker u almal sal saamstem dat dit ‘n baie geseende week was. Sondag sluit ons op ‘n […]

Hartklop 18 September 2016

by Site Admin

Liewe Gebedsvriende en Ligdraers, ons hoor op die media dat die storms oppad is en daar is waarskuwings van “severe weather”, en dit laat my dink aan die Week van Gebed wat hierdie Sondag begin. Ek kan ook vir die bose sĂȘ: “Beware, severe praying ahead!” Hierdie Sondag neem Wilhelm ons, in die hande van […]

Hartklop 11 September 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, ons dankbaarheid loop oor, oor wat God besig is om te doen in Sy gemeente hier by Onrus. Daar is soveel Godstories wat oral uitkom! Ons wil vandag net loof en prys en juig en Vader God dank vir Sy sorg vir Onrusgemeente. Sondag nooi ons u almal spesiaal uit om saam as […]

Hartklop 4 September 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, ek is seker alle oud-Kapenaars gaan met my saamstem – hier is beslis lente in die Kaap! Hoe heerlik is die reen vanoggend wat op al die pragtige blomme val – ons dank Vader daarvoor. Hierdie Sondag gesels Anton juis met ons oor wonderwerke. Mense vra maklik die vraag of daar nog enigsins […]