Posts van October 2016

4 Items

Hartklop 30 Oktober 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, Ek glo dat u met my sal saamstem dat dankbaarheid ‘n eenvoudige woordjie is met ‘n baie komplekse agtergrond. Om werklik dankbaar te leef vra soms juis van ons opofferings, buite ons grense gaan en tree te neem wat jy soms nie sou nie. God leer ons oral in Sy woord van dankbaarheid […]

Hartklop 23 Oktober 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, die einde van die jaar is met ‘n groot spoed besig om nader te kom, ons maak planne vir Desember en vakansietyd, en in sulke oomblikke wil-wil ons amper kort van asem raak. Ons dank Vader vir die rus wat HY gee in hierdie tye. Oomblikke wat Hy jou net roep om op […]

Hartklop 16 Oktober 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, Sondag verwelkom ons almal weer terug na ‘n (hopelik) heerlike vakansie. Ons hou saam familiediens en ja, dit sluit u almal in!! Sondag gaan ons voort met ons reeks oor ons gemeentewaardes en Anton gesels oor onvoorwaardelike Jesusliefde. Nogal ‘n groot woord – onvoorwaardelik. Ek weet nie van u nie, maar dis nogal […]

Hartklop 9 Oktober 2016

by Site Admin

Liewe Ligdraers, ons hoop jul geniet die laaste paar dae van die vakansie en dat almal weer vars en vol energie is vir die laaste paar maande van die jaar. Gepraat van tyd – sjoe! Ek is seker u beleef saam met my dat tyd net vlieg na die einde van die jaar toe. Dit […]