Posts van January 2017

3 Items

Hartklop 29 Januarie 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, met die son wat so lekker skyn, kla ons so maklik dat dit te warm is, maar wanneer ek in die son staan, laat dit my altyd voel soos Vader se arms wat my omvou met Sy LEWE en LIG. Ons dank Hom ook vir hierdie son wat alles laat groei en die […]

Hartklop 22 Januarie 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, die jaar is al weer heerlik aan die gang en by Onrusgemeente is Vader besig om soveel geleenthede te skep vir die uitbreiding van Sy koninkryk – ons borrel van opgewondenheid! Hierdie Sondag begin die Reformasie 500 Preekreeks deur Wilhelm Burger en ons nooi u uit om saam met ons te kom gesels […]

Hartklop 15 Januarie 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, WELKOM TERUG! Ons sien so uit daarna om die hele familie weer te sien Sondag. Ons vertrou u het almal heerlik uitgerus en dat julle reg is vir die jaar om weer LIG te skyn! Hierdie Sondag nooi ds Anton die hele familie (en ‘n spesiale uitnodiging aan ons tieners). Ons gesels saam […]