Posts van February 2017

4 Items

Hartklop 26 Februarie 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, ek vermoed ons almal wonder waar die jaar weer heen hardloop, maar ons troos in hierdie wereld is dat binne dit alles, is God met ons, elke tree. Vandag se ons net weer dankie daarvoor. Hierdie Sondagoggend nooi Clifford u almal uit om saam te kom gesels oor ‘n saak wat ek weet […]

Hartklop 19 Februarie 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, Jare gelede het ons as gemeente en kerkraad gereeld Eseg 47 gelees, gebid, gepreek en geleef. Ons het gesien hoe die Lewende Waterstroom uit die Heiligdom vloei, uit by die oospoort en hoe die “man met die meetstok” die water se diepte meet. Eers was dit enkeldiep, toe kniediep, tot by die heupe […]

Hartklop 12 Feb 2017

by Site Admin

Liewe begenadigde LIGDRAERS, Ons wil graag dankie se vir almal wat deel was van verlede week se Toerustingsgeleenthede. Ek is seker u sal saamstem dat dit BAIE geseend was. Ons sien uit na Sondag 5 Maart se geleenthede om meer te leer. Hierdie Sondag gesels Wilhelm oor die laaste Sola – Sola Gratia (Genade Alleen). […]

Hartklop 5 Februarie 2017

by Site Admin

Liewe vriende, ons is so opgewonde oor hierdie Sondag – dit gaan ons eerste Toerustingsondag wees saam met die Familiediens. Ons nooi u almal dus hartlik uit – en veral die tieners – om saam as familie in Christus voor Vader te kuier. Wilhelm gesels hierdie Sondag oor die derde “Sola” – Sola Scriptura – […]