Posts van March 2017

4 Items

Hartklop Gemeenteblad 2 April 2017

by Site Admin

Liewe vriende, ons is so opgewonde en dankbaar oor wat Vader God besig is om te doen in Onrusgemeente, dat ons dit graag met julle almal wil deel. Hierdie week se Sondag Gemeenteblad is oorlopens toe vol van Godstories, getuienisse, dankbaarheid, gebede en wonderlike geleenthede om na uit te sien. Maak seker u het ‘n […]

Hartklop 19 Maart 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, ons is opgewonde saam met ons tieners oor hierdie naweek se #Imagine by Bredasdorp. Kom ons bid saam vir hulle vir die naweek. Soos julle kan sien is die Hartklop weer propvol heerlike gebeure, fotos, Godstories en geleenthede – lees maar versigtig deur sodat u nie iets misloop nie! Hierdie Sondagoggend nooi Riekert […]

Hartklop 12 Maart 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, ons is nou in die tweede Lydensweek en ek glo u beleef die nabyheid van Jesus wanneer ons weer so in SY voetspore stap. Mag hierdie reis vir u elkeen tot groot seen wees. Sondagoggend nooi Wilhelm u uit na ‘n erediens vol VONKE! Jip, dit spat behoorlik! Ek stel voor u loop […]

Hartklop 5 Maart 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, ons is nou in die eerste Lydensweek en ek is seker u sien ook uit daarna om weer in Jesus se “onthou-en-gedenk” voetspore te stap. Mag u elkeen geseen word op hierdie “reis”. Sondagoggend nooi ons die hele familie uit (tieners ook!) na die Familiesondag / Toerustingsondag. Kom ons aanbid ons God in […]