Posts van May 2017

2 Items

Hartklop 28 Mei 2017

by Site Admin

Liewe vriende, ons is so opgewonde oor die Pinksterreeks met Stephan Joubert wat hierdie Sondagoggend begin. Mag u elkeen die boodskap ontvang wat Vader spesiaal vir u bedoel het. Onthou ook die Pinkster Musiekaand Vrydagaand 2 Junie met Heinz Winckler en sy vrou Alette-Johanni. Hulle gaan God se storie met hulle vertel en hul wonderlike […]

Hartklop 14 Mei 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, Ons harte loop oor van dankbaarheid hier by die gemeente. Vader seen ons behoorlik uit ons sokkies!! En die wonder is, dit is nie net hier nie, maar in die gemeenskap en selfs verder. Sondagoggend vertel ons u graag daarvan, maak seker u mis dit nie. Hierdie week se Hartklop is ook weer […]