Posts van June 2017

4 Items

Hartklop 25 Junie 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, die koue wind waai maar ons harte klop warm oor al die Godstories in Onrusgemeente. Ons hoor van mense wat so in die stilligheid dien, leef, LIG wees in die gemeenskap. Ons wil al die eer gee aan die drie-enige God vir die leiding, inspirasie en liefde waarmee HY ons vul. Sondagoggend gaan […]

Hartklop 18 Junie 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, dis langnaweek en ons almal kry darem so ‘n asemhaal-ruskansie met al die gewoel. Ek hoop dat elkeen van julle sommer net kan ontspan en weer tyd kan maak om te speel en lag! Maar, ek hoop om julle almal Sondagoggend te sien waar ons as familie saam gaan sing, lag, kuier en […]

Hartklop 11 Junie 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, as daar nou ooit ‘n tyd was waar ons moet “Wees LIG!”, is dit beslis nou. Na hierdie week se storms is daar soveel mense wat of alles verloor het of soveel trauma beleef het. Daar is ook soveel skade en mense in nood. Baie dankie vir elkeen van u wat reeds soveel […]

Hartklop 4 Junie

by Site Admin

Liewe Pinkstervriende, Ek is seker u sal almal saamstem dat die afgelope Pinksterreeks met Prof Stephan Joubert ‘n belewenis was en dat ons so baie geleer het van Vader se hart vir ons. Ons bid dat hierdie boodskappe diep in ons harte gebere sal word en dat dit sal wortel skiet en groei. Sondagoggend nooi […]