Posts van July 2017

5 Items

Hartklop 30 Julie 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, die opgewondenheid loop hoog hier by die kerk om julle almal weer terug te verwelkom Sondag na die vakansie – ons het verlang! Mag hierdie nuwe kwartaal vir u elkeen tot groot seen wees. Hierdie week se Hartklop het ‘n mini-ontploffing gehad met al die goeie nuus, Godstories, vooruitsigte en uitnodigings. Maak seker […]

Hartklop 23 Julie 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, die vakansie is amper op sy kop en ons hoop u almal het heerlik uitgerus. Alle seen en sterkte vir ons pragtige kinders en onderwysers wat weer Maandag begin – ons bid vir julle. Sondagoggend nooi Wilhelm u almal uit om saam te kom gesels oor onwaarskynlike profete. God gebruik mense om ‘n […]

Hartklop 16 Julie 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, in die winter is dit gewoonlik moeiliker om vroeg op te staan, maar vanoggend het ek vroeg-vroeg net weer besef hoe fantasties dit is om vroeg op te wees en die son te sien opkom. Die wolke wat eers grys en donker is begin lewe kry en verander van kleur na oranje, rooi, […]

Hartklop 9 Julie 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, Wanneer die wind so koud om die hoek waai, dan voel ons nogal broos en draai jouself warmer toe in jou jas. Soms is ons broosheid so dat selfs ‘n warm jas nie die troos bring nie. Sondagoggend nooi Ds Michiel u uit om saam te kom gesels oor ons broosheid, wat kan […]

Hartklop 2 Julie 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, die winter skoolvakansie is hier en ek weet van u gaan heerlik bosveld toe of sommer net bietjie rustyd neem. Dit is met groot opgewondenheid dat ons u meedeel dat Onrusgemeente beslis nie op vakansie is nie – inteendeel!! Hier klop die liefde, omgee, saamkuier en saamgesels heerlik warm en vol energie! Wanneer […]