Posts van August 2017

4 Items

Hartklop 27 Augustus 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, die woorde “Wees LIG!” is op ons Hartklop, teen die muur in die kerk, en ek wonder soms of ons dit nog raaksien. Maar dan, dan begin ek lees in die Hartklop en ek kyk om my rond en ek sien! Ek sien hoe gewone mense die mees wonderlike dade van liefde en […]

Hartklop 20 Augustus 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, een kern taak as kinders van God is om die Goeie Nuus met ander te deel. Ons doen dit op verskeie manier – deur woord, dade, liefde, selfs ‘n warm koppie tee. Hierdie Sondagoggend nooi ons u almal uit om saam as SY kinders te kom gesels oor nog ‘n manier – deur […]

Hartklop 13 Aug 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, ek is seker u almal juig saam met ons vanoggend oor die heerlike reen (seen) wat val. Dankie Here! Hierdie week se Hartklop is ook propvol seen, liefde, vreugde, geleenthede om te dien, antwoorde, keuses … Maak seker u lees dit versigtig deur, bid daaroor en luister na VADER se stem waar HY […]

Hartklop 6 Aug 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, ons is vol besig met Sendingmaand en ons tema: Stuur MY! Ons hoop u het al van die wonderlike kunswerke van lidmate gaan geniet in die maalruimte – kom maak gerus Sondag ‘n draai daar. Hierdie Sondagoggend nooi Wilhelm u almal uit om saam te gesels oor hoe ons as Familie in Christus […]