Posts van September 2017

5 Items

Hartklop 1 Oktober 2017

by Site Admin

Liewe LIGweerkaatsers, vanoggend skryf ek ‘n datum neer en ek vermoed dieselfde het met my gebeur as met u almal – die besef dat die einde van die jaar amper hier is!! Maar haal gerus diep asem saam met my, vat jou Hartklop, skink ‘n koppie tee of glas rooiwyn en lees al die goeie […]

Hartklop 24 September 2017

by Site Admin

Liewe Ligweerkaatsers, met die son wat vroeer opkom en later ondergaan deesdae, voel ons beslis die somer aan die kom. Ek kyk gister na my kruie en groente wat in die winter stilgestaan het, maar die laaste paar weke groei vir ‘n wenspan! Ek vermoed ons geloofsreis is ook soms so, stilstaan tye en groei […]

Hartklop 17 September 2017

by Site Admin

Liewe Ligweerkaatsers, ek is seker u almal geniet die blomme wat oral in die oop velde, sypaadjies en sommer in ons tuine net opgekom het. Hulle groei wild – Vader het hulle gesaai! Die hele jaar le hulle en wag vir die regte tyd en wanneer daar genoeg gereen het en die son skyn, dan […]

Hartklop 10 Sept 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, My hart klop hierdie week saam met die Hartklop!! Hy het ontplof met die wonderlikste GOEIE NUUS! Daar is soveel donker goed tans in die hele wereld aan die gang en ons kan maklik ons skouers laat hang – maar ons het die nuus dat daar nog baie LIG is. Maak dus seker […]

Hartklop 3 September 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, Dis heerlike lente, die son skyn en ek is seker u almal het sommer ‘n wip in die stap! Mag u almal die son geniet. Hierdie Sondagoggend gesels ons oor plaaslike uitreike en sending. Hier word tans reeds soveel gedoen in ons gemeenskap en ons nooi u graag om saam te kom luister […]