Posts van October 2017

4 Items

Hartklop 29 Oktober 2017

by Site Admin

Liewe Feesgangers, ons hoop julle het julle feesklere reg vir hierdie Sondagoggend. Ons gaan saam voor God buig en aan HOM al die lof en eer gee vir Onrusgemeente, vir ons gemeenskap vir al die seen wat HY elke dag vir ons gee. Ons bring ons offers, ‘n blommetjie, ‘n brief – dit wat op […]

Hartklop 22 Oktober 2017

by Site Admin

Liewe Ligweerkaatsers, die storms van die lewe kan behoorlik wees net soos die Kaapse weer. Gister skyn die son en vandag is dit reen en wind. En ons Kapenaars weet ook dat dit baie maklik al 4 seisoene in een dag kan wees! So is die lewe beslis, sommige dae voel jy die warm liefde […]

Hartklop 15 Oktober 2017

by Site Admin

Liewe Ligweerkaatsers, met die skole wat weer volstoom aan die gang is en die einde van die jaar wat met ‘n spoed nader kom, kan mens maklik benoud en oorweldig voel. Dit is dan juis gewoonlik in sulke omstandighede waar dinge gese word wat eerder kon gebly het. Sondagoggend nooi Wilhelm u almal uit om […]

Hartklop 8 Oktober 2017

by Site Admin

Liewe LIGweerkaatsers, stilte het in vandag se wereld ‘n absoluute luukse geword. Met selfone, tablette, rekenaars, radios en TVs wat so deel van ons lewens geword het, vind ons dit moeilik om waarlik stil te word, stil te wees. Wilhelm nooi u elkeen persoonlik uit om hierdie Sondagoggend saam met hom op ‘n reis oor […]