Posts van November 2017

4 Items

Hartklop 26 November 2017

by Site Admin

Liewe LIGweerkaatsers, my hart loop oor van dankbaarheid vir ‘n jaar van Hartkloppe vol Godstories en LIG! Met hierdie laaste Hartklop van die jaar het ons weer GROOT gegaan en is hy propvol van al die “Goeie Nuus”. Ek hoop julle geniet al die boodskappe, fotos en gebede. Hierdie Sondagoggend gesels Wilhelm met ons oor […]

Hartklop 19 November 2017

by Site Admin

Liewe LIGweerkaatsers, die son skyn, die wind roer en die somer roep ons. Wat ‘n voorreg om hier so naby aan die natuur te leef en die seisoene waarlik te beleef. Dankie Skepper Heer! Sondagoggend nooi Clifford ons om saam te kom gesels oor seen. Hoe ons mekaar kan seen, hoe ouers hul kinders kan […]

Hartklop 12 Nov 2017

by Site Admin

Liewe LIGweerkaatsers, ek weet nie van julle nie, maar hier begin die tintelende gevoel van vakansie en feesgety al roer. Sodra ek eers die vakansieprogram begin ontwerp en Kersfeesdienste word beplan, dan weet ons die tyd is hier! Ek glo ook u almal sien saam met ons uit daarna. Hierdie Sondagoggend nooi Wilhelm u almal […]

Hartklop 5 Nov 2017

by Site Admin

Liewe Ligweerkaatsers, verlede Sondag het ons behoorlik as familie saam feesgevier en ons wil vir u almal baie dankie sê vir u offers, vir u saamkuier en dat ons vry en as familie kon saamwees – wat ‘n vooreg!! Ons nooi u almal om hierdie Sondagoggend saam met Ds Anton te kom saamgesels oor Opwaartse […]