Posts van January 2018

2 Items

Hartklop 28 Januarie 2018

by Site Admin

Liewe LIGweerkaatsers, Dis ‘n nuwe jaar, die energievlakke is heerlik hoog en Onrusgemeente vier fees!! Ja, ons vier fees want ons kan hierdie Sondagoggend by ‘n nagmaaltafel aansit en WEET: “Ons Verlosser LEEF!!” U is baie welkom om dit saam met ons te kom vier. Sondagoggend gesels Michiel met ons verder oor ons jaartema – […]

Hartklop 21 Januarie 2018

by Site Admin

Liewe LIGweerkaatsers, ons is so opgewonde om u almal terug te verwelkom na die vakansie. Ons hoop julle het heerlik gerus en dat hierdie jaar vir u elkeen ‘n besondere jaar sal wees vol Godstories! Ons nooi u almal uit om Sondagoggend saam met ons fees te kom vier. Wilhelm gesels met ons oor ons […]