Posts van February 2018

4 Items

Hartklop 25 Feb 2018

by Site Admin

Liewe LIGweerkaatsers, as die koel wolke so oor die dor aarde skuif, laat dit my dink aan Vader wat Sy hand so oor ons hou. Presies soos ‘n pappa sal doen om die brandende son van sy kind weg te hou. Dankie Here dat ons U so kan raaksien in die natuur. Sondagoggend nooi Michiel […]

Hartklop 18 Feb 2018

by Site Admin

Liewe LIGweerkaatsers, ek kyk vanoggend so na die Hartklop gemeenteblad en dit slaan eintlik my asem weg!! Hier is 8 bladsye vol vreugde, vol seeninge, vol geleenthede en propvol van God se genade en storie by Onrusgemeente. Dit laat my so dink aan Eseg 47 wat praat van die stroom water wat uit die Heiligdom […]

Hartklop 11 Feb 2018

by Site Admin

Liewe Feesvriende, ek hoop julle sien net so baie soos ons uit na hierdie Sondag se Lewensvreugdefees. Ons kan skaars wag!! Indien u nog nie weet daarvan nie, lees gerus die Hartklop fyn deur oor hoe dit gaan werk. En onthou, julle is baie welkom om reeds aan te trek soos jou belangstelling – kom […]

Hartklop 4 Februarie 2018

by Site Admin

Liewe LIGweerkaatsers, daar is ‘n borrel en bruis aan die gang hier by die gemeente. Die Kolwyntjie Teetuin is weer oop en almal kuier so lekker daar. Verder is almal so opgewonde oor die Lewensvreugdefees van Sondag 11 Feb. Maak seker u lees die Hartklop fyn deur sodat u nie een enkele wonderlike geleentheid of […]