Posts van March 2018

6 Items

Hartklop Sondag 1 April 2018 Opstand

by Site Admin

Liewe LIGweerkaatsers, ons is so opgewonde oor die naweek se dienste. Dit borrel en bruis behoorlik hier by die kerk! En ons sien so uit daarna om saam met julle Paasnaweek te vier. Onthou Goeie Vrydag is daar twee nagmaaldienste – 08h00 en 10h00 en dan op Opstandingsondag begin ons met ons eerste diens om […]

GROOT LYDENSWEEK PROGRAM

by Site Admin

Sondag 25 Maart @ 09:00 Palmsondag – Dr Wilhelm Burger Ma 26 Mrt – Do 29 Mrt @ 18:30 Lydensweek Meditasies – Dr Wilhelm Burger Goeie Vrydag 30 Maart 08:00 & 10:00 Nagmaaldienste – Ds Anton Duvenhage Goeie Vrydag 30 Maart vanaf 19:00 Passiespele in die Ou Hawe, Hermanus (Onthou asb jou stoel, kombers en […]

Hartklop 25 Maart 2018

by Site Admin

Liewe LIGweerkaatsers, ons begin hierdie Sondagoggend met die Groot Lydensweek. As u daaraan dink is dit verseker die grootste week van elke kind van God. Dit is die kern van ons geloof – Jesus wat gekruisig is en opgestaan het uit die dood. Wow! Ek hoop u almal sien net so baie soos ek uit […]

Hartklop 18 Maart 2018

by Site Admin

Liewe LIGweerkaatsers, Jesus se Lydensweg was gevul met baie uitdagings. Ons lees in die Woord van mense wat hom aangekla het van reels wat Hy verbreek het (volgens hulle), hoe mense hom in die steek gelaat het (selfs die wat naby Hom was). Ons lees waar Hy verraai was. Deur dit het Jesus vir ons […]

Hartklop 11 Maart 2018

by Site Admin

Liewe LIGweerkaatsers, ons is besig met die vierde Lydensweek en die volgende woorde het my pad gekruis: Deur Christus se opstanding het God al ons sonsondergange in dagbreek verander. Hierdie woorde tref diep as u bietjie tyd gaan maak en stilword daarmee. Ek bid dat elkeen van u ‘n oomblik van stilte sal neem om […]

Hartklop 4 Maart 2018

by Site Admin

Liewe LIGweerkaatsers, soms met ons gejaagde lewe vergeet ons vir ‘n oomblik dat ons tans besig is met die Lydensweke. Ons het so min tyd om stil te raak en Jesus se pad na die kruis te oordink. Maar dan voel ek SY troos wanneer ek vir ‘n oomblik tot stilstand kom en die wonder […]