Posts van April 2018

4 Items

Hartklop 29 April 2018

by Site Admin

Liewe LIGweerkaatsers, dit KOOK hier by die gemeente!! Die voorbereidings vir die Saterdag se Basaar bring baie pret, plesier en nuwe vriendskappe. Ons pak reg, koeksisters word gebak, boeke en wit olifant items word al uitgestal en ons is so opgewonde oor die energie, die seen van Vader en die Heilige Gees wat liefde laat […]

Hartklop 22 April 2018

by Site Admin

Liewe Ligdraers, ek wens julle almal kan al die pret en plesier hier by die kerk vanoggend beleef. Die reuk van kleinkoekies wat bak trek deur die hele gebou. Daar is soveel mense wat hier rondwoel met Basaargoed wat geskenk word, verwerk word, afgelewer word. Daar is vergaderings, Bybelstudiegroepe, Bybelskool, Boekklub en die kerkkantoor – […]

Hartklop 15 April 2018

by Site Admin

Liewe LIGweerkaatsers, ons wat voltyds by die kerk werk het die groot voorreg om die Here se hand in alles raak te sien op ‘n gereelde basis. Ons sien hoe mense hul harte oopmaak en vir mense wat minder as hulle het, gee met onvoorwaardelike liefde. Ons sien hoe stukkende mense kom en later wegstap […]

Hartklop 8 April 2018

by Site Admin

Liewe LIGweerkaatsers, verlede Sondag kon ons mekaar groet met die soet woorde: Die Heer het waarlik opgestaan! Wat ‘n vreugde!! Ek hoop dit borrel en bruis nogsteeds net so in u harte soos hier by ons. Kan ons regtig die omvang van hierdie woorde verstaan? Dit is amper te groot om hardop te se. Maar […]