Posts van May 2018

3 Items

Hartklop 20 Mei 2018

by Site Admin

Liewe Pinkstervriende, ons dank die Here vir ‘n geseende Pinksterweek. Mag die woorde van LEWE wat ons gehoor het in elkeen van u harte God se LIG helder laat skyn. Hierdie Sondagoggend vier ons die uitstorting van die Heilige Gees. Wilhelm nooi u almal uit om saam te kom gesels oor sy tema: Die wind […]

Hartklop 13 Mei 2018

by Site Admin

Liewe Kinders van die LIG, die opgewondenheid loop weereens hoog hier by die gemeente – en ek hoop in u harte ook. Pinkster is vir ons almal so ‘n besondere en geseende tyd. Ons sien so uit na die dienste hierdie komende week en bid vir ds Anton alle seen en vreugde toe. Ons bid […]

Hartklop 6 Mei 2018

by Site Admin

Liewe LIGweerkaatsers, na die uiters geseende Basaar van verlede Saterdag, slaan ons nou ratte oor en fokus ons op Pinkster en die Heilige Gees. Ek dink ons almal kan getuig dat die Heilige Gees verseker teenwoordig was / is, want die vriendelikheid, gasvryheid en liefde wat mense ervaar en uitstraal kom verseker uit HOM. Daarom […]