Posts van August 2018

2 Items

Hartklop 26 Aug 2018

by Site Admin

Liewe LIGweerkaatsers, ek deel graag ‘n kosbare boodskap vanaf ds Michiel wat vir u ‘n voorsmakie gaan gee van Sondagoggend se preek: Wat ‘n voorreg en vreugde om te weet dat God in Jesus Christus dit moontlik gemaak het dat ons volkome seker kan weet dat ons kind van God is. Vir my is dit […]

Hartklop 5 Aug 2018

by Site Admin

Liewe LIGweerkaatsers, hierdie foto van ‘n boom vol hande, is so ‘n goeie beeld van hoe Onrusgemeente werk. Ons is beslis nie net ‘n paar mense wat hier werk en die gemeente instandhou nie. Daar is soveel mense wat so ‘n groot verskil maak – hier, by die werk, by hul huis, in ons gemeenskap, […]