Posts van March 2019

2 Items

Hartklop 10 Maart 2019

by Site Admin

Liewe LIGweerkaatsers, ons is tans besig met die Lydensweke en om in hierdie tyd in Jesus se voetspore te stap na die kruis. Verlede Woensdag het ons Aswoensdag gevier met palmtak-as op die voorkop. Mag hierdie reis vir u elkeen kosbaar en besonders wees. Sondagoggend gesels ons saam met Michiel oor ons eerste tema van […]

Hartklop 3 Maart 2019

by Site Admin

Liewe LIGweerkaatsers, volgende week begin ons met die Lydensweke en dit is dan asof ons net so bietjie kan briek aandraai, stilword en ‘n tyd van refleksie kan ingaan. Ek sien altyd uit na hierdie tyd, aangesien ons almal so woes wegtrek elke jaar! Mag u almal moeite doen hierdie jaar met die Lydensweke en […]