Hartklop

110 of 147 items

Weeklikse Hartklop

Hartklop 22 Oktober 2017

by Site Admin

Liewe Ligweerkaatsers, die storms van die lewe kan behoorlik wees net soos die Kaapse weer. Gister skyn die son en vandag is dit reen en wind. En ons Kapenaars weet ook dat dit baie maklik al 4 seisoene in een dag kan wees! So is die lewe beslis, sommige dae voel jy die warm liefde […]

Hartklop 15 Oktober 2017

by Site Admin

Liewe Ligweerkaatsers, met die skole wat weer volstoom aan die gang is en die einde van die jaar wat met ‘n spoed nader kom, kan mens maklik benoud en oorweldig voel. Dit is dan juis gewoonlik in sulke omstandighede waar dinge gese word wat eerder kon gebly het. Sondagoggend nooi Wilhelm u almal uit om […]

Hartklop 8 Oktober 2017

by Site Admin

Liewe LIGweerkaatsers, stilte het in vandag se wereld ‘n absoluute luukse geword. Met selfone, tablette, rekenaars, radios en TVs wat so deel van ons lewens geword het, vind ons dit moeilik om waarlik stil te word, stil te wees. Wilhelm nooi u elkeen persoonlik uit om hierdie Sondagoggend saam met hom op ‘n reis oor […]

Hartklop 1 Oktober 2017

by Site Admin

Liewe LIGweerkaatsers, vanoggend skryf ek ‘n datum neer en ek vermoed dieselfde het met my gebeur as met u almal – die besef dat die einde van die jaar amper hier is!! Maar haal gerus diep asem saam met my, vat jou Hartklop, skink ‘n koppie tee of glas rooiwyn en lees al die goeie […]

Hartklop 24 September 2017

by Site Admin

Liewe Ligweerkaatsers, met die son wat vroeer opkom en later ondergaan deesdae, voel ons beslis die somer aan die kom. Ek kyk gister na my kruie en groente wat in die winter stilgestaan het, maar die laaste paar weke groei vir ‘n wenspan! Ek vermoed ons geloofsreis is ook soms so, stilstaan tye en groei […]

Hartklop 17 September 2017

by Site Admin

Liewe Ligweerkaatsers, ek is seker u almal geniet die blomme wat oral in die oop velde, sypaadjies en sommer in ons tuine net opgekom het. Hulle groei wild – Vader het hulle gesaai! Die hele jaar le hulle en wag vir die regte tyd en wanneer daar genoeg gereen het en die son skyn, dan […]

Hartklop 10 Sept 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, My hart klop hierdie week saam met die Hartklop!! Hy het ontplof met die wonderlikste GOEIE NUUS! Daar is soveel donker goed tans in die hele wereld aan die gang en ons kan maklik ons skouers laat hang – maar ons het die nuus dat daar nog baie LIG is. Maak dus seker […]

Hartklop 3 September 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, Dis heerlike lente, die son skyn en ek is seker u almal het sommer ‘n wip in die stap! Mag u almal die son geniet. Hierdie Sondagoggend gesels ons oor plaaslike uitreike en sending. Hier word tans reeds soveel gedoen in ons gemeenskap en ons nooi u graag om saam te kom luister […]

Hartklop 27 Augustus 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, die woorde “Wees LIG!” is op ons Hartklop, teen die muur in die kerk, en ek wonder soms of ons dit nog raaksien. Maar dan, dan begin ek lees in die Hartklop en ek kyk om my rond en ek sien! Ek sien hoe gewone mense die mees wonderlike dade van liefde en […]

Hartklop 20 Augustus 2017

by Site Admin

Liewe Ligdraers, een kern taak as kinders van God is om die Goeie Nuus met ander te deel. Ons doen dit op verskeie manier – deur woord, dade, liefde, selfs ‘n warm koppie tee. Hierdie Sondagoggend nooi ons u almal uit om saam as SY kinders te kom gesels oor nog ‘n manier – deur […]