Mobirise
Mobirise
Mobirise
Mobirise

Kom tot rus en ontspan in God se teenwoordigheid. Elke Woensdag om 6nm kom ons in die kapel bymekaar om rustig te raak, musiek te luister en in stilte oor die Bybel na te dink. Dit duur 30min. Almal is welkom!

GEMEENTE NUUS
Mobirise

TERUG VANAF VOSBURG

"Dit was weereens ‘n ongelooflike geleentheid om myself beter te leer ken."
"In 'n gejaagde wêreld is dit belangrik om stil te word en net weer jouself te oriënteer en nuwe perspektief te kry."
"Dankbaar en geseënd. Twee woorde wat opgekom het die naweek."
.......LEES HIER VERDER

Mobirise

KLEINGROEP (OPVOLG)

Na aanleiding van my skrywe so ‘n klompie weke gelede, wil ek so bietjie terugvoer gee van wat gebeur het van toe af tot nou.

Ek wil dan met die terugvoer ook ‘n uitnodiging rig aan almal wat hulp nodig het om weer jou groep aan die gang te kry, om die vrymoedigheid te neem om my te kontak 
.....LEES VERDER

Mobirise

MANNE UITREIK NA VOSBURG

Ds Anton is passievol oor uitreik na ander gemeentes, ander gelowiges en ander gemeenskappe. En hy maak seker dat ons gemeente betrokke is. Die gemeenskap van Vosburg lê na aan sy hart, ‘n verhouding wat oor die laaste 12 jaar van krag tot krag gegaan het
.......LEES HIER VERDER

Mobirise

VROUEDAG

"Jy is so mooi, so bekoorlik, liefste, met soveel wat geniet kan word" - Hooglied 7:6 Sy kyk vir my. En ek kyk vir haar.

Haar blou oë lyk effe vaal vandag. Ek sal haar moet leer van ‘n “tegniese glimlag”, dink ek by myself. Ek vertel altyd vir my kommunikasie-studente dat jy op ‘n gryserige dag jou tegniese glimlag as ‘n reddingsbooi moet inspan 
.......LEES NOU VERDER

Mobirise

TUISVERSORGING

Vanaf die onstaan van Onrusrivier Dienssentrum in 2013, was die tuisversorging van bejaardes een vd hooomponente van die dienste wat die dienssentrum bied. Nie net is verblyf en versorging in verswaktesorg- en sub-akutesorg instansies baie duur nie, maar dit neem ook die bejaarde weg van hul geliefdes en hul bekende omgewing, daarom is dit so belangrik om te weet dat daar ‘n alternaef vir hulle is, naamlik om versorging na hulle te bring, deur gebruik te maak van tuisversorgers 
.........LEES VERDER

Mobirise

SELGROEP/KLEINGROEP/OMGEE-GROEP/HUISKERK

Baie verskillende name vir min of meer dieselfde ding. Wat dit nie is nie, is ‘n vervanging van die weeklikse Sondae eredienste. Inteendeel dit is ‘n verlenging daarvan of ‘n manier / voertuig om dit wat ons saam as ‘n gemeente ontvang te gaan uitleef
........LEES VERDER

Piet Vorster
Voorsitter Kerkraad

pietvster@gmail.com

Margaret Olivier
Kerkkantoor

info@ngkonrusrivier.co.za 

Heidi van der Merwe
Skakelbeampte

skakel@ngkonrusrivier.co.za

Klik op fotos bo vir meer inligting
Mobirise
Mobirise
Mobirise
Mobirise

(Meet) Gemeentelede, Bedieninge, Vriende, Familie

Mobirise
Adres

Bergstraat 55,
Onrusrivier,
7201

Kontak

Epos: info@ngkonrusrivier.co.za
Telefoon: (028) 316-2116